TV Plus (Afrikaans)

kykNET & Kie

Ma.–Do. 19:30

-

Di.-Vr. kykNET & kie (*145) 11:00 Sondae kykNET & kie 15:30

VERLEDE KEER

Ingrid was opgewonde oor die wenner van die klub se eerste boksgeveg, en Willem het sy frustrasie­s op Eugene uitgehaal. Beatrice het vermoed Emily is nie ernstig oor werk soek nie, Eugene en Terrance het hul eerste mentorskap­vergaderin­g gehad, en Ronel en Muriel was vasberade om die tender vir die troue te wen.

8 – 9 SEPTEMER

Wesley en Lee-Roy kan nie besluit watter voorleggin­g vir die troureëlin­gs om te kies nie, Lennie sukkel met Jake/Jo se teenwoordi­gheid, en gaan Emily uitgevang word? Wesley en LeeRoy kondig aan wie hul troue gaan reël, maar daar is ’n kinkel. Emily probeer Daniel afpers, en Lennie sukkel met sy gevoelens vir Ingrid.

13 – 16 SEPTEMBER

Sasha is besorg oor Eugene en wil met sy pa praat, Eugene leer Terrance hoe om Joshua te hanteer, en dinge kom tot ’n einde vir Emily en Beatrice. Jake kry ’n verrassing by die klub, en Ingrid maak haar bedoelings met hom duidelik. Daniel voel skuldig omdat hy die waarheid van Beatrice weerhou, en Muriel, Janice en Ronel is nie geesdrifti­g oor Lionel se trou-idee nie.

20 – 21 SEPTEMBER

Beatrice is ontsteld nadat sy ontdek Jake is in Arendsvlei, en sy besluit om beheer te neem in hul verhouding. Dis Lee-Roy en Wesley se troudag, Willem en Eugene takel mekaar in die bokskryt, en Jake moet vinnige besluite neem. • Die episode-volgorde mag verander omdat die span nog besig is met redigering.

SPELERS: Anton Venter Dean Richard Olivier • Aunty Gertie Cupido Celeste

Matthews • Ayesha Megan Saayman • Beatrice Abrahams Jolene Martin • Bian

ca Riana Alfreds • Bompie Galant Jarrid Geduld • Bradley Rossouw Noel Oosten

dorp • Caleb Jakobs Chad Baai • Candice Burger Nancia Dorland • Daniel Lafras

Cantona James • Debra Mortlock Kay Smith • Dominee Royston Stoffels • Elsa Booysen Roxanne Blaise • Emily Zenobia Kloppers • Eugene Earl Kruger • Ezra

Reece Chloe Lewis • Fred Booysen Jeffrey Moss • Hein Venter Merlin Balie • Ingrid van Schalkwyk/Wendy Newman Rehane Abrahams • Jake/Jo Johnson

Sylvester Clayton Evertson • Janice Cupido Crystal-Donna Roberts • Joanne

Veronique Jephtas • Joshua Curtley Pitt • Justus Akram Allie • Kapt. Karelse

Charlton George • Langes Bobby Stuurman • Layla Juandre Kim • Lee-Roy Foster

Roberto Kyle • Lennie Dann-Jacques Mouton • Lionel Foster Jody Abrahams • Mielies (Amelia) Booysen Kaylene Bergstedt • Muriel Foster Shaleen SurtieRich­ards • Norman Keanu Bergman • Oom Johnny Joseph Mitchell • Parra Jonty Isaacs • Pieter van Schalkwyk Ivan Abrahms • Ronel Foster Melanie du Bois • Sam Maria Valente • Sasha Melissa de Vries • Solly Jaydon Williams • Steve

Elton Landrew • Tannie Poppie Vinette Ebrahim • Tally Rory Avenstrup • Terrance

Kyle Morkel • Thys Cupido Sherman Pharo • Tiffany Smith Hayley Kannemeyer • Wesley Rossouw Craig Adriaanse • Willem Ruben Engel • Yvette Ross Charlene le Roux • Zuleiga Noor Natalie da Rocha

 ??  ?? @KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa