Wen Disney+ met tvplus
GRATIS DISNEY+ MET TVPLUS
Ses jaarlikse Disney+-subskripsies kan gewen word! Die subskripsie dek vanaf 30 Junie 2022 tot 31 Augustus 2023. Om te wen, SMS “Disney+ Subscription Win” en jou geldige e-posadres na 35982. Jy moet kan wys jy het dié tvplus gekoop.
BEPALINGS EN VOORWAARDES
Die gebruik van die subskripsiekode vir 12 maande is onderworpe aan die aanvaarding van die volgende bepalings en voorwaardes: Die kode is geldig vanaf die geldige publikasiedatum – 31 August 2023; slegs vir inwoners van die Republiek van Suid-Afrika, 18 jaar of ouer en wat nuwe Disney+-intekenare is. ’n Geldige krediet-/debietkaart word vereis. Dié kode maak die aanspraakmaker geregtig op ’n gratis subskripsie van 12 maande op Disney+. Wanneer jy dié kode gebruik, word jy ingeskryf vir ’n jaarlikse subskripsie op Disney+ wat outomaties hernu word, en jou krediet-/debietkaart sal met die jaarlikse tarief vanaf die einde van jou 12 maande-subskripsie gedebiteer word, tensy jy jou subskripsie na maandeliks verander of dit voor dan kanselleer. Kanselleer enige tyd, onderhewig aan voorwaardes. Daar is geen terugbetalings of krediete vir gedeeltes van ’n maand nie. Om die kode te gebruik, besoek DisneyPlus.com/ redeem, tik die gegewe kode in en kies “redeem”. Skep ’n Disney+-rekening en aanvaar die Disney+ Subscriber-ooreenkoms. Die kode kan net een keer gebruik word, is nie oordraagbaar nie, kan nie saam met enige ander aanbiedings, koepons, kortings of promosies gebruik word nie, of vir kontant of enige ander goedere of dienste omgeruil word nie. Dit kan nie verkoop word nie en is nie geldig of sal nie nagekom word indien jy dit van ’n derde party bekom het nie, insluitende internet-veilingswebwerwe. Geen geld of ander oorwegings word gebied in ruil vir dié aanbod nie.