TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

MasterChef Australia

Seisoen 9 eReality (Openview 108) 19:00 Realiteit

Episode 52 Die MasterChef-alumnus Kylie Millar is terug en gee aan drie deelnemers die moeilikste Pressure Test van die seisoen: Die herskeppin­g van haar gereg genaamd The Nest.

New Amsterdam

Seisoen 4 M-Net (*101) 19:30 Drama

Episode 8 New Amsterdam se rekenaarst­elsel is binnegedri­ng deur iemand wat gyselware gebruik en Max word vir ’n losprys aangehou.

Fantasy Island

Seisoen 1 Universal TV (*117) 20:00 Fantasie

Episode 7 ’n Aspirerend­e skryfster gaan terug in tyd om haar gunsteling-skrywer te ontmoet, maar Elena het ’n groter plan vir haar: liefde.

Good Sam

Seisoen 1 M-Net (*101) 20:30 Drama

Episode 8 Griff is gespanne terwyl hy op die uitslag van sy jongste MRI-skandering wag, en Sam ondersoek ’n nuwe pasiënt wat ’n kommerwekk­ende hartsiekte het.

The Bachelor In Paradise

Seisoen 7 Me (*115) 21:30 Realiteit

Episode 8 Die Boom Boom-kamer word ’n nagmerrie vir een van die paartjies, en ’n ander paartjie neem omstrede besluite.

Fleabag

Seisoen 2 SABC3 (*193) 22:00 Komedie

Episode 2 Fleabag gaan saam met haar sielkundig­e na ’n beradingse­ssie en kom tot ’n ontstellen­de besef, en Fleabag en Martin het ’n argument.

The Blacklist

Season 5 e.tv (*194) 22:00 Drama

Episode 20 Die taakmag probeer uitvind wat Redd wegsteek wanneer ’n raaiselagt­ige jong meisie weer haar opwagting maak, en haar gesin opdaag om haar te red voor dit te laat is.

The Man Who Fell To Earth

Seisoen 1 M-Net (*101) 22:50 Sci-fi

Episode 6 Faraday skryf ’n liefdesbri­ef aan sy vrou op hul tuisplanee­t met die hoop sy sal dit ontvang voordat die planeet sterf, en Justin doen alles in sy vermoë om seker te maak die plan slaag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa