TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

Doodgewone Jo

Seisoen 6 VIA (*147) 17:30 Geselsprog­ram

Episode 2 Jo gesels met die aktrise Mandi Baard (Lienkie in die sepie Getroud Met Rugby lees meer op bl. 25), en later verskaf Jemma Catherine musiekverm­aak. Gesondheid, Prontuit Seisoen 2 VIA (*147) 18:00 Geselsprog­ram Episode 6 Dr. Rust gesels oor orgaansken­king en hoe dit mense se lewe kan verander. MasterChef Australia

Seisoen 9 eReality (Openview 108) 19:00 Realiteit

Episode 54 Ses van die deelnemers ding in ’n individuel­e uitdaging mee en moet ’n voorgereg, hoofgereg of nagereg vir 50 honger kliënte berei. Speechless

Seisoen 2 SABC3 (*193) 19:30 Drama

Episode 3 Ray lieg oor liefdadigh­eid om die vrou met wie hy wil uitgaan, te beïndruk, en Maya dink sy help deur Jimmy raad te gee oor baaswees. 9-1-1

Seisoen 5 M-Net (*101) 19:30 Aksie

Episode 11 Athena en Bobby haas hulle om ’n gesin te red aan wie se motor ’n bom vasgemaak is en wat vinniger as 80 km/h moet ry om te keer dat dit ontplof. Kom Ons Braai: Celebs

Seisoen 1 VIA (*147) 20:00 Realiteit

Episode 2 Dis Benoni-braaivure wat brand! Die Mieniegesi­n bedien Mexikaanse hoendersos­aties en tacos, en die Greens stook kole vir riboog-steak met ’n rooiwynvye­sous. Jack Parow en Carla MacKenzie is die celebs wat saamkuier. • Lees meer op ble. 14-15. 9-1-1: Lone Star

Seisoen 3 M-Net (*101) 20:30 Aksie

Episode 10 Paul se gedrag maak sy spanmmaats bekommerd oor sy stabilitei­t, en die res van die noodwerker­s word na ’n restaurant uitgeroep vir ’n gasvergift­iging. Walker

Seisoen 2 M-Net (*101) 21:30 Drama

Episode 10 Cordell kry moeilikhei­d van ’n groentjiep­olisieman wat dink hy is die verdagte in ’n nuwe saak, en Trey bied sy hulp vir Liam aan in ’n nuwe opdrag. Billions Seisoen 6 Me (*115) 23:30 Drama Episode 3 Prince het dalk te veel hooi op sy vurk met sy nuutste plan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa