TV Plus (Afrikaans)

THE KARDASHIAN­S

-

DISNEY+ | 2022 | REALITEIT | SEISOEN 1-2 | KYK VANAF DO. 22 SEP.

Dis lente en tyd vir die Kardashian­s om hul spierwit kokonne af te skud en weer in die kollig te verskyn.

Die seisoen dek April tot Julie 2022, Khloe verwag weer ’n baba, Kim gaan steeds met Pete Davidson uit, ons kry al die Met Gala-drama, en die familie tel die dae af tot Kourtney se Italiaanse troue met Travis Barker en hul “beskeie” LA-troue (albei in Mei 2022).

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa