TV Plus (Afrikaans)

FORTUNE SELLER: A TV SCAM

-

NETFLIX | 2022 | WARE MISDAAD | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF

WO. 21 SEP.

Wanna Marchi en haar dogter, Stefania, was in die 1990’s die vrouebase van Italië se verslawing aan TV-tuisinkopi­es. Hulle kon jou oorreed om enigiets te koop. Maar toe hulle van maermaakro­me oorskakel na die verkoop van geluksvoor­werpe wat die bose verdryf, was dit tronksake.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa