TV Plus (Afrikaans)

THE GIRLS AT THE BACK

-

NETFLIX | 2022 | DRAMA | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF VR. 23 SEP.

Vyf 30-jarige vroue wat sedert hul skooljare besties is, onderneem hul jaarlikse weeklange reis, en niks gaan hulle keer nie in dié Spaanse reeks. Vanjaar is dalk die laaste reis: Kanker is by een van hulle gediagnose­er en voor sy vir chemobehan­deling gaan, doen hulle alles op hul emmerskopl­ys en probeer elke dag ’n nuwe uitdaging.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa