TV Plus (Afrikaans)

DISNEY+ | 2020-NOU | SCI-FI | SEISOEN 1-3 | KETTINGKYK VANAF WO. 28 SEP.

-

Die hekse van Fort Salem het die Camarilla afgeweer, en die Bellweathe­r-eenheid is gedwing om Penelope dood te maak nadat Alder gesterf het van die hekseplaag en met Mother in Mycelium herenig het. Nou in die laaste seisoen slaan Raelle, Tally en Abigail op die vlug wanneer teenhekse-sentiment wêreldwyd vergroot, en ons vind uit waar die verlore deel van die lied is.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa