TV Plus (Afrikaans)

MCDONALD AND DODDS BRITBOX | 2020-NOU | DRAMA | SEISOEN 1-2 | KETTINGKYK VANAF DO. 29 SEP.

-

Die eks-polisievro­u van Londen Lauren McDonald (Tala Gouveia) en haar spanmaat Dodds (Jason Watkins) is terug in die strate van die Engelse stad Bath vir ’n seisoen van drie episodes en drie sake. ’n Warmlugbal­lonrit eindig tragies, ’n lid van ’n groep luide vriendinne het ’n moord gepleeg, en ’n sosiale beïnvloede­r se plastiese snykunde loop skeef.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa