TV Plus (Afrikaans)

THE OLD MAN DISNEY+ | 2022 | DRAMA | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF WO. 28 SEP.

-

Dan Chase (Jeff Bridges) lewe in afsonderin­g sedert hy van die CIA gevlug het. Maar ’n sluipmoord­enaar laat hom wonder wie hom dood wil hê. Die FBI se assistentd­irekteur van die teeninligt­ingsdiens Harold Harper (John Lithgow) is gevra om Dan vas te trek. Gegrond op die gelyknamig­e roman van 2017 deur Thomas Perry.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa