TV Plus (Afrikaans)

HUMAN PLAYGROUND NETFLIX | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF VR. 30 SEP.

-

Idris Elba is die verteller in hierdie reeks oor hoe mense speletjies speel, van antieke rituele tot pret op die speelgrond tot moderne sportverma­ak. Sien die speletjies wat die oorlewende stamkultur­e op aarde steeds speel en verken die jongste idees oor hoe spel belangrik geword het om kultuur uit te druk.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa