TV Plus (Afrikaans)

ZIWE SHOWMAX | 2021-NOU | KOMEDIE | SEISOEN 1-2 | KETTINGKYK VANAF SA. 1 OKT.

-

Glanssterr­e wat meeding met die ondeunde kletsprogr­amaanbiede­r Ziwe moet skerp wees of hulle sal voor die verskoning­kamera verskyn. Dié seisoen praat sy oor Gay Pride met die gunsteling van RuPaul’s Drag Race Katya Zamolodchi­kova, en vra Real Housewife LuAnn de Lesseps uit oor bemagtigin­g.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa