TV Plus (Afrikaans)

MAD MAX: FURY ROAD (fliek)

-

Dis ononderbro­ke aksie in hierdie post-apokalipti­ese aksiefliek met die Hollywood-aktrise wat in Benoni gebore is, Charlize Theron, as Furiosa en die akteur Tom Hardy (Alfie Solomons in die periodedra­ma Peaky Blinders) as Max. Dis ’n stryd om oorlewing wanneer Max verstrenge­l raak in Furiosa se ontsnappla­n wanneer sy vyf slawevroue help vlug van hul wrede krygsheer

Immortan Joe (Hugh Keays-Byrne, Mr Stubb in die periodedra­mareeks Moby Dick).

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa