TV Plus (Afrikaans)

LA’S FINEST (aksiereeks)

-

Gabrielle Union (Mary Jane in die dramareeks Being Mary Jane) hervat haar rol as speurder Syd Burnett (van die Bad Boys-flieks) en Jessica Alba (Max in die aksiereeks Dark Angel) is haar spanmaat speurder Nancy McKenna wanneer hulle saamspan om LA teen die laagste misdadiger­s te beskerm. En hoe dieper hulle delf, hoe meer besef hulle hulle het mekaar nodig . . .

 ?? ?? Syd (links) en Nancy (regs) stuit LA se misdadiger­s.
Syd (links) en Nancy (regs) stuit LA se misdadiger­s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa