VERBIND JOU DSTV EXPLORA SÓ MET DIE INTERNET
Om jou DStv Explora met die internet te verbind ontsluit ’n groter vermaakwêreld vir jou en jou gesin om te geniet. Jy sal soveel meer inhoud vind – insluitende meer realiteit, dokkies, kinderprogramme, sporthoogtepunte, boksstelle en vroeë toegang tot geselekteerde plaaslike en internasionale titels – wanneer jy jou dekodeerder met die internet verbind deur ’n ethernet-kabel of DStv-WiFi Connector te gebruik.
Indien jy die nuwe DStv Explora Ultra besit, kan jy maklik met die internet verbind deur die dekodeerder se ingeboude WiFieienskap en funksie. Vir ’n stapvir-stap-gids hoe om jou Explora met die internet te verbind, besoek die webwerf DStv.com.