TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Zithulele het ’n dapper front probeer voorhou toe Phakade en MaZulu hom in die tronk besoek het, Lindo was nuuskierig nadat Lindiwe gesê het sy wil as ’n kelnerin by die sigaarkroe­g by Emsamo werk, en Mbali het gedink Sebenzile was mal toe sy geweier het om die “vergoeding” te aanvaar wat Phakade haar aangebied het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa