TV Plus (Afrikaans)

IN DIÉ UITGAWE

-

MaZulu is opgewonde om Sibongile na die verloskund­ige te neem, maar sy weet nie Sibongile oorweeg ’n aborsie nie, Nomusa vra Lindiwe om op Thu Sheleni en die meisies te spioeneer, en Yenzekile soek na Macingwane om die slegte geluk in die familie teen te werk.

Yenzekile hoor die waarheid oor alles wat met haar pa gebeur, en Shria en Thando is geskok om uit te vind Mira kom terug huis toe. Sibongile besluit om weg te gaan, en Shria hoor Mira is terug om haar geveinsde swangerska­p aan Nirupa te onthul. Sibongile besluit om haar swangerska­p te beëindig, maar kry ’n oproep van Zithulele wat haar van plan laat verander, en Nomusa vertel

Thu Sheleni hoe seergemaak sy was oor sy bewering dat sy opsetlik haar familie sal seermaak.

Die spanning verhoog tussen Mzwandile en Khanyo wanneer Phakade laat glip

Zakithi was in die hysbak, en die Bhenguhuis­houding is verras wanneer MaNdlovu terugkeer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa