VERLEDE KEER
Die Turkse sakeman wat die Duitse maatskappy verteenwoordig het waarby Nur en Yigit wou aansluit, het opgedaag, Nazan, Aytul en Iclal het by ’n spa ontspan, en Tayyar het sy humeur verloor. Nur het haar eerste modelkontrak onderteken, en Iclal het gehoor Firat en Yigit stry.