VERLEDE KEER
Die polisie het by Tenda se huis opgedaag nadat hulle ’n oproep gekry het oor verdagte bedrywighede, Azwindini het handlangers aangestel toe hy gereed gemaak het om na Johannesburg te vlieg, en Oxford is deur Azwindini en James skuldig laat lyk aan ’n misdaad. Vho-Makhadzi was vol geld nadat sy ’n groot betaling vir haar liefdadigheidswerk gekry het, en Azwindini het Tenda by Dukathole ontmoet en Tenda het later gevrees ’n sameswering is teen hom bekook.