TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Melisizwe en Noxolo het seker gemaak die begrafnisv­oorval is behoorlik toegesmeer sodat Vukani nie die skuld kon kry nie, geheime is onthul oor twee families en dit kon net erger word vir hulle, en Castro het besef hy is maar ’n klein vissie. Melisizwe en GK het ontdek presies hoe gevaarlik Castro is nadat hulle besluit het om nie die kontrak na te kom nie, Tsholo het ’n belangrike sakevergad­ering misgeloop, en Lesiba was vasberade om meer uit te vind van die reis na Kaapstad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa