TV Plus (Afrikaans)

IN DIÉ UITGAWE

-

Kat is gedwing om die waarheid van sy eks te sluk, Mosebjadi skok almal terwyl sy in ’n toneelstuk optree, en Kat besef hy is aan die verloorkan­t. Kat is oorgehaal om ’n nuwe hoofstuk in sy lewe te begin sonder Candice, skoolhoof Thobakgale se planne om ’n onderwyser te laat afdank misluk, en Kat slaag nie daarin om die geld wat hy nodig het in die hande te kry nie. Mosebjadi se liefie word verpletter, Kat aanvaar hy is niks sonder Candice nie, en Nora sien ’n brief wat nie vir haar oë bedoel is nie. Kwaito word gedwing om die Hoërsool Turf te groet, Kat sluk sy trots en aanvaar ’n aanbod wat hy eers van die hand gewys het, en die graad 8-leerders het ’n verrassing vir ’n sekere onderwyser.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa