TV Plus (Afrikaans)

VERTEL ONS WAT JY WIL HÊ

-

Ons hou van interaksie met ons lesers. Jy kan ’n e-pos aan my stuur by tvplus@

media24.com. Of stuur ’n boodskap na 35982 en ons sal dit lees – hoe korter, hoe beter. Al manier hoe ons gaan weet wat jy werklik kyk en beslis in die tydskrif wil sien, is indien jy ons vertel. Moet dus nie skaam wees nie en laat hoor van jou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa