TV Plus (Afrikaans)

Die regtestem

Ontmoet diee die talentvoll­e Afrikaanse stemakteur­s agter van e.tv se g grootste ro oorgeklank­te telenovell­es.

-

Daardie Turkse sireen sirene klink bekend, en die aaan aantreklik­e man met die donker donk oë . . . is dit nie ons eie Pietie nie, die did een wat dr. Deon in Binnelande­rs Binneel (lees meer opp op ble. 18, 19 en 49) gesppe gespeel het?

Ja, puik plaaslike pla talent werk weer agter die skermm skerms om e.tv (Openvvie (Openview *104 / DSttv DStv *194) en eExtra (O (Openview * *105 / DStv * *194) se oorgeklank­te telenovell­es ’n plaaslike geur te gee.

Die afgelope paar jaar het telenovell­es die TV-landskap oorgeneem, en e.tv het die beste internasio­nale telenovell­es bymekaarge­maak en hulle in Afrikaans oorgeklank, en die talentsvol­ste akteurs in SA daarvoor gebruik. Hul talente word uitgebeeld in die manier waarop hulle jou hart raak wanneer hulle hartseer of bang is, in hul aansteekli­ke lag of hoe hulle jou hart vermurwe wanneer jy meer oor hul verlede of hul traumas uitvind – selfs al is hulle die groot booswig in die storie. Hier is meer oor die stemme agter jou gunsteling-telenovell­ekarakters:

 ?? ?? Dr. Ali is ’n wonderlike dokter met outisme.
Dr. Ali is ’n wonderlike dokter met outisme.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa