TV Plus (Afrikaans)

DOODSONDES

-

Seisoen 4 word weekdae om 17:30 op e.tv uitgesaai.

Seisoen 4 van dié telenovell­e draai om Yildiz (gespeel deur Eda Ace met die stem van Monique

Rockman, Joy in die sepie Suidooster, lees meer op ble. 22 en 23), ’n platteland­se meisie wat in die groot stad geleer het, indien jy mag en status wil hê, het jy baie geld nodig. Sy het nog altyd die maklike uitweg gekies tot sy met die ryk sakeman

Halit Argun (gespeel deur Kuzey Gezer en die stemakteur Johan

Esterhuize­n, Kobus in die dramareeks Projek Dina) getrou het. Hy het haar mag en status gegee. Yildiz probeer gesofistik­eerd voorkom, maar verloor kop wanneer dinge nie volgens plan verloop nie. Sy raak aan die giggel en begin onsamehang­end babbel. Monique is in die kol met haar uitbeeldin­g eelding van Yildiz, veral haar laggie.

 ?? ?? Yildiz se lewe raak meer gekomplise­erdxxx in die nuwe seisoen van Doodsondes.
Yildiz se lewe raak meer gekomplise­erdxxx in die nuwe seisoen van Doodsondes.
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa