TV Plus (Afrikaans)

Verdeelde liefde

-

Seisoen 1 is op eVOD beskikbaar. Seisoen 1 begin op Dinsdag 20 September op eExtra, en gaan voort op weekdae om 20:30. Die prapragtig­e, gewilde TuTurkse aktrise Demet ÖzÖzdemir (Sanem in die telenovell­e DDroomverl­ore, lees mmeer op bl. 29, nie tatans beskikbaar op eeMedia nie) vertolk wweer die rol van die hhoofkarak­ter in dié ttelenovel­le.

Haar naam is Zeynep en sy is tussen twee wêrelde vasgevang, dié van haar biologiese familie en dié van haar aangenome familie, wat allerhande probleme vir haar veroorsaak. En om dinge te vererger is sy ook vasgevang tussen twee mans wat sy baie liefhet.

Ons kan nog nie meer oor die storielyn verklap nie, maar ons gaan luister hoe die aktrise en stemkunste­naar

Mari Molefe van Heerden

(Lerato in die sepie Villa Rosa) lewe gee aan Zeynep en of sy ook die kykers se aandag gaan trek.

 ?? ?? Die aktrise Demet Özdemir (foto) as Zeynep in Verdeelde Liefde.
Die aktrise Demet Özdemir (foto) as Zeynep in Verdeelde Liefde.
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa