TV Plus (Afrikaans)

SHOWMAX | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KYK VANAF DO. 22 SEP.

-

Indien jy van die dramareeks Billions hou, skuif reg vir die ware verhaal van hoe die Steinhoff-HUB Markus Jooste (en ander) in 2017 R200 miljard van die JEB gesteel, gewone mense se pensioen uitgewis en maatskappy­e verpletter het. Die joernalis Rob Rose (die skrywer van Steinheist), Pieter du Toit (die skrywer van The Stellenbos­ch Mafia), die BizNews-redakteur Alec Hogg en ander gee ons ’n inleiding tot dié sage. Drie episodes met ’n nuwe episode elke Donderdag.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa