TV Plus (Afrikaans)

SHOWMAX | 2022 | FANTASIE | SEISOEN 1 | KYK VANAF WO. 28 SEP.

-

Ons is in Afrika naby antieke Kemet (Egipte) 1 000 jaar ná die val van Atlantis in dié epiese fantasie.

Die vyf oorblywend­e huise – die Akachi, die Uchawi, die Ku’ua, die Chini en die Groot-Nziwemabwe – is in beroering oor ’n profesie oor die einde van die wêreld wat vir sommige rampspoed voorspel en vir ander die deur sal oopmaak tussen die wêrelde van mense en gode. In die middel van die storm is prinses Zazi (Bokang Phelane).

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa