TV Plus (Afrikaans)

SHOWMAX | 2022 | KOMEDIE-DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF SA. 1 OKT.

-

Die komediant Nathan Fielder wil mense afrig tot hulle gereed is om skrikwekke­nde situasies te pak, van ’n leuen te beken tot ’n baba grootmaak. Hy gebruik inligting wat hy in die geheim ingesamel het, en hy en sy “kliënt” (’n regte mens) “oefen” tonele in ’n lewensgroo­t rekonstruk­sie van waar die gevreesde situasie sal plaasvind.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa