TV Plus (Afrikaans)

GUNPOWDER MILKSHAKE (fliek)

-

Wraak is soet. Sam (Karen Gillan, Nebula in die Marvel-flieks) beland in ’n netelige situasie wanneer sy ’n taak moet verrig vir die verdagte agentskap by wie sy werk. Hoewel sy probeer om gesteelde geld terug te kry, help sy uiteindeli­k die ou wat haar teiken is deur sy plek in te neem om sy gyselaar-dogter te red. Sy word vasgevang tussen die regte ding doen en voorkom dat haar base van haar verraad uitvind, maar iemand moet sterf . . .

 ?? ?? Die sluipmoord­enaar Sam is vasgevang tussen haar base en haar sedes.
Die sluipmoord­enaar Sam is vasgevang tussen haar base en haar sedes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa