TV Plus (Afrikaans)

UIT DESPERAATH­EID

-

Die situasie vererger wanneer

Rita wel instem om hulle te help, maar wanneer sy by Jonas opdaag waar hy Andries en Amalia gevange hou, bind hy haar vas en verhinder dat sy na die Kosters terugkeer.

Met Rita nou ook skoonveld neem Louis sake in sy eie hande en besluit hy gaan die losprys betaal. Die polisie dring daarop aan om Louis te volg wanneer hy die losprysgel­d gaan aflewer, maar kort voor lank word Louis se foon en aktetas langs die pad gevind . . . Wanneer ons later vir Louis in sy motor sien, sien ons sy pistool op die passasiers­itplek.

“Die besluit om sy pistool saam te neem is absoluut uit desperaath­eid,” sê Germandt. Of hy dit gaan gebruik wanneer hy vir Amalia en Andries kry, weet ons nie, maar die drama gaan nie hier eindig nie.

“Die vertroue tussen Delia en Louis is verbreek,” sê Odelle.

“En as hulle Amalia op een of ander manier kan terugkry, gaan dit nie so maklik wees om mekaar weer te vertrou nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa