TV Plus (Afrikaans)

HET JY GEWEET?

-

Verskeie GoPro-kameras en gespesiali­seerde groter kameras wat onder water kan verfilm is gebruik om tonele in die water te skiet. Al die akteurs wat swem het vooraf opleiding gekry en die grootste uitdaging vir hulle is om nie te lyk of hulle yskoud kry wanneer hulle in ’n toneel uit die water klim nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa