TV Plus (Afrikaans)

DIE JONGSPAN

-

Johan Swarts (Liam Bosman, Basjan in die TV-fliek Nagvrees) en Karla Swarts (Danielle Swanepoel, ’n nuweling) is Rossouw en Sanet se kinders. Johan probeer alles om oupa Gys se aandag te kry, maar Gys het net tyd vir Karla, sy sterswemme­r en oogappel. Maar Karla sukkel met die daaglikse druk van kampioen wees. Tommie (Righard van Jaarsveld, Danie in die TV-fliek Vuurdoop), Johan

en Tshepo Bhuti (Johnny Potsanyane, TJ in die sepie Getroud Met Rugby) stamp gereeld swembrille. “Tshepo het natuurlike talent en sy droom is om aan die Olimpiese Spele deel te neem,” sê Johnny.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa