TV Plus (Afrikaans)

TYD OM TE BIEG

-

Bridgette vra Chris (Marcel van Heerden), die eksspeurde­r, om Greg op te spoor en uit te vind of hy agter die vervalste juwele sit, maar Greg is onskuldig. “Hy het sy lewe reggeruk. Hy het ’n werk en daar is geen teken dat hy enige vorm van rykdom het nie,” sê Denise.

Bridgette vertel noodgedwon­ge die waarheid aan haar familie oor Donovan en hoe Greg nie agter haar juwele aan kon wees nie.

“Die familie wil haar ondersteun en toelaat om nou te rou, maar Bridgette rig weer haar visier op Gerda,” sê Denise, met verwysing na die vrou wat sy vrees is JPD se nuwe mededinger. Sy reël ’n vergaderin­g met Gerda, maar Gerda daag nie op nie . . .

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa