TV Plus (Afrikaans)

BAIE DANKIE

-

Soné Combrinck, uitvoerend­e vervaardig­er van die sepiespan, is onbeskryfl­ik dankbaar vir die kykers van Getroud Met Rugby se ondersteun­ing die afgelope 13 jaar. “Dit was veral ’n groot voorreg om vir meer as ses jaar soveel karakters se stories te vertel. Die grootste lekker was wanneer kykers saam gesels en reageer (hetsy positief of negatief!) en saam met die karakters emosies beleef het. Elke karakter sal vir ewig in ons harte voorleef!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa