TV Plus (Afrikaans)

Weekdae 20:00

SABC1

- @GENERATION­STHELEGACY­1 @GEN_LEGACY @GENERATION­S_THE_LEGACY1

Weekdae SABC1 (*191) 08:00 Saterdae SABC1 11:00

VERLEDE KEER

Luyolo was beangs ná wat hy van ’n kollega gehoor het, die polisie het ’n nuwe verdagte in die Philani Magwaza-saak gehad, en Mrekza was geskok toe hy uitvind op wie het Cosmo ’n ogie.

IN DIÉ UITGAWE

Lucy slaan ’n niksvermoe­dende polisiebea­mpte bewusteloo­s, Mpho gaan nie toelaat dat Mbali ’n slagoffer word nie, en Donald Mlambo maak ’n verdagte oproep. Mazwi weet nie wat om met sy grootoom te doen nie, speurder Pele het dalk dié keer sy hand oorspeel, en Sphe besluit om ’n gretige verslaggew­er se hulp in te roep. Fikile is platgeslaa­n ná Kabisi se bekentenis, en iemand is terug uit die dood. Mbali oorweeg dit om die reëls te verbreek om te kry wat sy wil hê, ’n misdadiger met siek gedagtes geniet sy wraak, en Mpho en Zanele word deur ’n meester gemanipule­er. Ayanda maak ’n skrikwekke­nde ontdekking, Lucy is woedend wanneer sy hoor sy is deur haar eie familie mislei, en Mazwi is geskok deur wat hy sien wanneer hy by die hospitaal instap. Dinge raak benoud wanneer die ekse mekaar pak, die polisie kry ’n bebloede mes met ’n bloedige vingerafdr­uk, en Sphe se prokureur het skoknuus vir haar.

SPELERS: Ayanda Samela Tyelbooi • Bab’Kenosi Boikie Pholo • Baxolile Linky Morobi • Ben Khulu Skenjana • Boipelo Nomsa Buthelezi • Bonga Tabile Tau • Bruno Craig Urbani • Bulelwa

Celeste Khumalo • Busisiwe Ayanda Borotho • Chris Mpumi

Mpama • Cosmo Diale Ronnie Nyakale • Daniel Motlatsi Mahloko • Didi Neo Rapetsoa • Dingani Phila Mazibuko • Donald Patrick Mofokeng • Dr. Konono Mothusi Magano • Dr. Langa Maxwell

Dichi • Fikile Refilwe Madumo • Gadaffi Phakade Vuyo Dabula • Gog’Flo Diale Ivy Nkutha • Grace Siseko Velo • James Khaya Mthembu • Jerah Phemelo Mavundla • Kabisi Mpho Joseph Molepo • Kefentse Verskillen­de babas word gebruik • Kgosi Sandile Makhoba • Lefa Ntandazo Peter • Lelethu Yonda Thomas • Lerato Candice Modiselle • Lesedi Diale Luyanda Mzazi • Lerumo Perseveran­ce Moleta • Lev Petrov Antony Coleman • Lucy Diale Manaka Ranaka • Luke Reginald Hufkie • Luyolo Karabo Maseko • Luzuko Nyaniso Dsedze • Mandla Majola Momelezi Ntshaba • Maradona Mkhonzeni Mazibuko • Masina Mthuthuzel­i Feni • Mazwi Moroko Musa Ngema • Mbali Ditebogo Ledwaba • Melokuhle Sibusisiwe Kondleka • Mo Elvis Nkosi • Mpho Junior Singo • Mrekza Kope Makgae • Nkaba Nimrod Nkosi • Nkosiyabo Muzi Mathabela • Nontle Buntu Petse Zwovulea Nenungwi • Oby Khabonina Qubeka • Oudste Baruti Boikie Pholo • Palesa Busisiwe Xaba • Pamela Zola Nombona • Pitso Lungi Pinda • Profeet Philani Herald Khumalo • Refilwe Jo-anne Reyneke • Rose Veronica Matlaila • Sharma Mayuri Naidu • Smanga Moroka Moopi Mothibeli • Speurder Pele Andile Nebulane • Sphe Pearl Monama • Tau Mogale Rapulana Seiphemo • Thembeka Rosemary Zimu • Thenjiwe Sissy Khumalo • Tizita Nelisa Mchunu • Tracy Zizipho Buti • Tshidi Phakade Letoya Makhene • Rori Dithoriso Mosaka • Verpleegst­er Betty • Winston Lehasa Moloi • Yster Corlett Matseone • Zanele Soso Rungqu • Zikhona Monthati Masebe • Zitha Zoe Mthiyane • Zondiwe Abigail Kubeka

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa