Weekdae 21:00
e.tv
Weekdae eExtra (Openview 105) 10:00 Weekdae e.tv (*194/Openview 104) 12:00 Saterdae e.tv 10:20
VERLEDE KEER
Nirupa het besef Sunil is terug, en dis dalk nie net sleg nie, Nkululeko het Fikile in die hitte van ’n emosionele oomblik gesoen, en MaZulu was woedend vir Khanyo en Mzwandile omdat hulle nie die familie ingelig het Sakhile was uit eensame opsluiting nie.
IN DIÉ UITGAWE
Nkululeko gaan na Emsamo om uit te vind waar Fikile kon wees nadat hy besef hy mis haar, en Fikile probeer Khemisi oortuig haar lojaliteit lê nie meer by die Bhengu’s nie. Sunil vertel Shria van sy planne om die HUB van Maluju Oil te word, Fikile bied aan om ’n DNS-toets te laat doen nadat sy Nkululeko gekonfronteer het oor ’n besoek aan haar ma, en Nokuzola daag by die Bhengu’s op saam met Zithulele.
Sakhile vind uit Zithulele is uit op borgtog en huur ’n sluipmoordenaar, Sunil dokter MaZulu se tee met ’n dwelm wat haar bewusteloos maak, en Nirupa dwing Zakithi om ’n raadsvergadering te belê waar Sunil haar probeer oorreed om te bedank. Zithulele maak beswaar wanneer Sibongile se familie haar kom haal, en Mzwandile sê vir Khanyo hy vermoed Sakhile is oorgehaal om hulle by te kom. Sunil het ’n inkriminerende video van MaZulu, maar gebruik dit nie, en Zakithi mislei MaZulu om die dokumente te onderteken.
SPELERS: Bhekisisa Bhekani Shabalala • Buhle Bhengu Vuyokazi
Tshona • Clive Lunga Radebe • Fikile Phindile Gwala • Glammer-Boy Mlondi Jali • Jyothi Samantha Govender • KaMadonsela (Priscilla) Bhengu Brenda Mhlongo • Khanyo (Nokukhanya) Bhengu Nqobile Ndlovu • Lindiwe Msweli Ntokozo Mzulwini • Lindo Anathi Gobeni • Makhosazana Nokulunga Kunene • MaNdlovu Bhengu Thembi Mtshali • MaZulu (Nokubonga) Bhengu Leleti Khumalo • Mbali Mbalenhle
Cele • Mira Rampersad Mishka Gounden • Macingwane Langalakhe Zwane • Mzwandile Nduduzo Zuma • Nhlakanipho Mfana Jones
Hlophe • Nirupa Rampersad Jailoshini Naidoo • Nkululeko Kay Sibiya • Nokuzola Vuyiseka Cawe • Nomfundo Thokozani Ndlovu • Nomusa Mkhize Mandisa Vilakazi • Nomzamo Ndlovu Vuyelwa Booi • Nozinyo Gcina Mkhize • Phakade Bhengu Sandile Dlamini • Phunyuka Khanyile Mduduzi Nombela • Poppie Snenhlanhla Sabelo • Sakhile Ndawonde Sibusiso Vilakazi • Sebenzile Busisiwe Shezi • Shria Rampersad Kajal Maharaj • Sibongile Mseleku Sindisiwe Zondo • Sizakele Zamaswazi Mokoena • Silindile Ndawonde Lynn Williems • Siya Mthetheleli
(Tazz) Nginda • Sunil Maharaj Jack Devnarain • Suleiman Rubbin
Naidoo • Thabo Sfiso Majola • Thandeka Yenziwe Sithole • Thando Thanda Gcwensa • Thu Sheleni Kaylin Soobramanian • Zakithi Bhengu Nokubonga Khuzwayo • Yenzekile Nyokozo Khambule • Zeldah Zahra Dada • Zithulele Bhengu Raphael Griffiths