TV Plus (Afrikaans)

Daagliks 21:00

Telemundo

- @TELEMUNDOA­FRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOA­FRICA

Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30

VERLEDE KEER

Victoria het verrassend goeie nuus van haar dokter gekry, Andrés het sy ma, Victoria, aangemoedi­g om dr. Agustin Garnica terug te wen, en Valentina het haar kêrel, Andrés, vertel sy is swanger.

IN DIÉ UITGAWE

Valentina vertel Camilo sy is swanger, maar sy het nie die moed om haar ma, Maria Clara, te vertel nie. Victoria en dr. Agustin Garnica bots wanneer hy weier om toe te gee aan haar eise dat die hospitaalp­ersoneel hul betoging staak, en Roberto probeer dr. Garnica waarsku dat Victoria hom minipuleer. Die hospitaalr­aad keur die ondersteun­ing vir die nuwe pediariese afdeling goed, en ’n nuwe plastiese chirurg kom na Santa Rosa om ’n ooreenkoms te onderhande­l oor die nuwe departemen­t wat die hospitaal wil begin, maar iets loop verkeerd op sy operasieta­fel. Dr. Bernard moet ’n pa vertel sy seun se siekte kan tot sy dood lei voor hy 20 jaar oud word, en Carlos gryp na drank wanneer hy dieper in depressie verval nadat hy en Maria Clara uitgemaak het. Victoria het ’n slim voorstel vir wie die adverteerd­ers kan gebruik as die gesig van Santa Rosa se nuwe plastiese chirurgie-afdeling, Helena dien haar bedanking in wanneer sy besef Santa Rosa se finansiële bestuurder­der gaan nie haar projekte goedkeur nie, en dr. Obando oortuig die raad om Carlos uit sy pos te verwyder. Victoria onmoet ’n verslaggew­er privaat buite die hospitaal oor ’n pasiënt te praat, en ’n baba kom uit die teater.

SPELERS: Alex Luján Majida Issa • Álvaro Rojas Julián Trujillo

• Andrés Garnica Carlos Baez • Beatriz Ramirez Maria Cecillia

Botero • Camilo Duarte González Cristian Rojas • Carlos Pérez Sebastián Carvajal • Dr. Agustin Garnica Andrés Suárez

• Dr. Castillo Tiberio Cruz • Dr. Fabio Mosquera Vincitore

Balanta • Dr. Helena Prieto Tatiana Ariza • Dr. Obando Cesar

Manzano • Félix Andrade Luciano D’Alessandro • Gloria Mayorga Moreno Viña Machado • Héctor Rubiano (Coco) Federico Rivera • Juan Pablo Valderrama Javier Jattin

• Manuel Alberto Castro Lucho Velasco • María Clara González Diana Hoyos • Myriam Villaveces Luz Estrada

• Nelly Mejía Andrea Rey • Paula Riviera Susana Rojas

• Román Duarte Pedro Palacio • Simon Johan Villa • Sol Angie Velásquez Nina Caicedo • Valentina Duarte González María Manuela Gómez • Victoria Cifuentes Paula Barreto

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa