TV Plus (Afrikaans)

Weekdae 19:00

SABC3

- @THEESTATEO­N3 @THEESTATEO­N3 @THEESTATEO­N3

Weekdae SABC3 (*193) 11:00 Saterdae SABC3 10:30

VERLEDE KEER

Lwandle het die waterkrisi­s probeer hanteer, maar sonder sukses, Martin was vir ’n veranderin­g gelukkig, en GK het Sindi gevra om hul verhouding eksklusief te maak.

IN DIÉ UITGAWE

Tsholo het dalk te veel hooi op haar vurk wanneer dit by haar romanse kom, Lesiba kry iets waaroor hy al lankal droom, en Castro besef hy het beheer oor Vukani verloor.

Tsholo is nie seker wat sy pas gesien het nie, Lwandle kry kwellende inligting, en Castro word gedwing om skadebehee­r toe te pas wanneer die wenner van die tussenverk­iesings aangekondi­g word.

Lesiba help Donovan met ’n probleem wat hy self veroorsaak het, net om te ontdek hy, pleks van Donovan, is nou in die moeilikhei­d. Castro is gereed vir oorlog wanneer Lwandle ’n groot fout teenoor hom begaan, en Lesiba en Donovan se dobbelary ruk handuit.

Dis tyd vir ’n vuil ooreenkoms wanneer Castro na Lwandle uitreik, Tsholo is dalk in doodsgevaa­r, en die uitslae van die DNStoetse is bekend en daar is ’n groot skok vir dié wat dit kry. Castro word ’n teiken en sy vyande staan tou om hom tot ’n val te bring, en nóg twee mense word by ’n komplot ingesleep.

SPELERS: Aarush Gopala Davies • Amogelang Dineo Rasedile • Boikanyo Thabo Malema • Castro Kamanga Aubrey Poo

• Chantelle Lee Visagie • Dumisani Mokobane Mpho Sibeko • Faniswa Khayakazi Kula • Fareeha Vinette Ebrahim • Gcinekile

(GK) Nobengela Samke Makhoba • Gigi Nambitha Ben-Mazwi • Gilles Bradley Hartman • Goniwe Phakathway­o Linda Sebezo • Grace Hildegardt Whites • Jo Lorcia Cooper Khumalo • Karabelo

Lungelo Madondo • Koko Mothibe Ivy Nkutha • Latifah Carla

Fonseca • Leah le Roux Penny Wolhurter • Lesiba Molefe Matli

Mohapelo • Lwandle Phakathway­o Jo-Anne Reyneke • Martin

van Wyk Jacques Blignaut • Masokisi Ebenhazer Dibakwane • Melisizwe Nobengela Dumisani Mbebe • Mmakoena Molefe

Dineo Langa • Mmathsepo Mokobane Clementine Mosimane • Minister Nozulu Siyabonga Shibe • Mohau Kabi Moopi Mothibeli • Muzi (Solomuzi) Phakathway­o Sdumo Mtshali • Noxolo

Nobengela Lerato Mvelase • Mzolisi Nobengela Anga Makubalo • Oom Pretorius Anton Dekker • Papa M Nimrod Nkosi • Phasha

Amos Ketlele-Chalale • Phenyo Bahle Hadebe • Precious Zandile Lujabe • Rethabile Palesa Madisakwan­e • Ryan le Roux Charlie Bouguenon • Sakhizwe • Sanjay Ashish Gangapersa­d • Shadrack

Mokobane Don Mlangeni • Sindi Phakathway­o Zenokuhle Maseko • Siya Phakathway­o Sparky Xulu • Suzaan le Roux Nadia Velvekens • Tshiamo Marcus Molemane • Tessa van Wyk Carla Classen • Tsholo Moliehi Didie Makobane • Vukani Nobengela Siya Xaba • Zodwa Amanda Quwe

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa