TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

Minki

Seisoen 14 VIA (*144) 17:30 Leefstyl

Episode 4 Sjef Yolani Abrahams was in 2017 die tydskrif Sarie se Voorbladge­sig, maar deesdae is sy ’n bekende gesig op VIA as mede-aanbieder en beoordelaa­r van Kookpunt. Die persoon wat haar liefde vir kosmaak laat ontvlam het, verras haar.

The Good Doctor

Seisoen 5 M-Net (*101) 19:00 Drama

Episode 12 Drs. Lim en Park ontdek iets interessan­ts oor hul pasiënt met slenkdalko­ors, maar weet nie of hulle die pasiënt se verloofde kan vertel nie, en Shaun help ’n 45-jarige maagd wat ’n yslike persoonlik­e veranderin­g wil maak.

MasterChef Australia

Seisoen 10 eReality (Openview 108) 19:00 Realiteit

Episode 27 Die deelnemers kry ’n immuniteit­suitdaging wat bestaan uit ’n proe-toets op vele vlakke en die wenner kom in ’n kookstryd te staan teen die beroepsjef Jin Choi.

Bermuda Triangle

Seisoen 1 History (*186) 19:25 Dokkie

Episode 2 Die kenners ondersoek die verdwyning van die USS Cyclops, ’n 165 m lange oorlogskip van die VSA se vloot, wat in 1018 in die water van die Bermuda-driehoek verdwyn het.

Huisgenoot Ware Lewensdram­as: Vlees En Bloed

Seisoen 2 VIA (*147) 20:00 Ware Stories

Episode 4 Een van die grootste terugslae wat bedreigde vroue ervaar, is wanneer hulp nie kom wanneer hulle betyds daarom vra nie. Toe Charlene October in Julie 2021 deur haar eksman, Ashley October, vermoor is, was dit nie die eerste keer wat hy haar probeer doodmaak het nie.

Transplant

Seisoen 3 Universal TV (*117) 20:00 Drama

Episode 4 Bash en sy toesighoue­r sit vas terwyl hulle twee interessan­te vryvallers behandel, en Mags is ook glad nie gelukkig met haar toesighoue­r nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa