TV Plus (Afrikaans)

IN DIÉ UITGAWE

-

Yusuf kry baie hulp met die veranderin­ge aan die boekwinkel, Aliye is bekommerd oor

Selim se gesondheid, en nuwe inligting oor Sitare word bekend. Melek vind uit wat Inci en Elif in die park aangevang het, Sitare keer terug na die werkwinkel, en dit is die dag van die opening van Yusuf se Book Café. Orhan is beïndruk met Sitare, Selim sien hoe ’n ou man by die bank beroof word en hy hardloop agter die boewe aan, gryp die geld terug en neem dan die ou man hospitaal toe.

Die ou man se seun bedank Selim vir sy hulp en gee vir Selim sy besigheids­kaartjie, Leyla se buurvrou wil hê Melek moet vir haar ’n rok maak, en Leyla wil Melek se reputasie verwoes. Selim waag ’n risiko vir ’n moontlike nuwe werkgeleen­theid, Sitare se verlede kan dalk by haar kom spook, en Selim word hospitaal toe geneem nadat hy ineengesto­rt het op pad na sy onderhoud. Yusuf konfrontee­r twee vroue wanneer hy hoor hoe hulle Melek van diefstal beskuldig, ’n nare voorval by die werkwinkel laat Sitare bedank, en Melek vra Yusuf uit oor die boek met die wit roos daarbinne.

SPELERS (met stemakteur­s waar beskikbaar): Aliye Emiroglu Aysun Güven (Robin Cloete) • Arzu Karapınar Cemre Melis Çınar (Crystal-Donna Roberts) • Asuman Gürbüz-Sahin Tugba Erman (Meggan-Lee Johnstone) • Ayla Melisa Alevok • Ayse Dogan Ozanay Alpkan (Dorette Potgieter) • Aysel Esra Öztop (Kenley Swart) • Bahriye Müge Esmeray (Melanie du Bois) • Cevahir Özguçlü Serhat Üstündag (Redione Stephens) • Elif Emiroglu Isabella Damla Güvenilir (Emma Nelson) •Erkut Sahin Umud Ölçer (Charl van Heyningen) • Feride Beril Eda

Yesil (Abigail Williams) • Feraye Sinem Akman (Estelle Terblanche) • Gonca Tunç Dilara Yüzer (Micka Alexander) • Hasan Effendi Yurdaer Tosun • Inci Deniz Irem Morkov (Taylem Lewis) • Leyla Nigar Sen • Melek Özer Selin Sezgin (Rolanda Marais) • Murat Simsek Batuhan Soncul (Lee Roodt) • Onur Aytek Önal • Orhan Cemal Gönen • Pelin Pelin Çalıskanog­lu (Cara van der Merwe) • Rabia Asuman Kostak (Joce Engelbrech­t) • Selim Emiroglu Emre Kivilcim (Jurgen Romario McEwan) • Sitare Eda Erol • Tugçe Emiroglu Zeynep Ögren (Zinnia Petersen) • Tulay Derya Sen (Na-aymah Ally Samaai) • Ümit Koro-glu Emre Çaltili (Dean van der Ventel) • Veysel Simsek Hasan Ballıktas (Andre Samuels) • Yusuf Üstün Umut Özkan (Anrich Herbst) • Zeynep Emiroglu Gülçin Tunçok (Sanchia Davids)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa