TV Plus (Afrikaans)

IN DIÉ UITGAWE

-

Poppie en Thandeka het albei hul oog op die pos as bestuurder by Emsamo, maar Fikile kondig Batho as die bestuurder op proef aan. ’n Emosionele Nirupa besluit om Vivek en sy kinders te herenig, maar dinge verloop nie volgens plan nie wanneer ’n bevreesde Sunil en Madhuri vlug die oomblik toe hulle Vivek sien, Lindiwe bedink ’n plan om Batho te saboteer, en Nokuzola is uitgesluit uit Zithulele se kamer by Sibongile wat ’n groot stryery veroorsaak.

Shria en Nirupa is geskok wanneer hulle die waarheid hoor oor hoe Vivek Sunil, Madhuri en hul ma behandel het, Zimele raai Nkululeko aan om nie voort te gaan met die DNS-toets vir baba Nozi nie, want Nozi is ’n meisie, en nóg spanning volg wanneer Sibongile verklaar Nkululeko het die reg om die uitslae te bevraagtek­en. Mira is geskok om Sunil in die huis te kry, en Fikile is vasgevang in die middel van ’n oorlog tussen haarself, haar personeel en die nuwe proefbestu­urder, Batho. Sibongile se strategie om Zithulele vir haarself te kry, slaag wanneer hy saam met haar in haar bed beland, en Sunil val Vivek aan wanneer hy hom betrap dat hy met Madhuri praat en maak Vivek dalk dood.

SPELERS: Batho (kanaal kon nie verskaf nie) • Bhekisisa Bhekani Shabalala • Buhle Bhengu Vuyokazi Tshona • Clive Lunga Radebe • Fikile Phindile Gwala • Jyothi Samantha Govender • Khanyo (Nokukhanya) Bhengu Nqobile Ndlovu • Lindiwe Msweli Ntokozo Mzulwini • Lindo Anathi Gobeni • Madhuri (kanaal kon nie verskaf nie) • Makhosazan­a Nokulunga Kunene • MaNdlovu Bhengu Thembi Mtshali • MaZulu (Nokubonga) Bhengu Leleti Khumalo • Mira Rampersad Mishka Gounden • Mzwandile Nduduzo Zuma • Nhlakaniph­o Mfana Jones Hlophe • Nirupa Rampersad Jailoshini Naidoo • Nkululeko Kay Sibiya • Nokuzola Vuyiseka Cawe • Nomusa Mkhize Mandisa Vilakazi • Nomzamo Ndlovu Vuyelwa Booi • Nozinyo Gcina Mkhize • Phakade Bhengu Sandile Dlamini • Phunyuka Khanyile Mduduzi Nombela • Poppie Snenhlanhl­a Sabelo • Sakhile Ndawonde Sibusiso Vilakazi • Sebenzile Busisiwe Shezi • Shria Rampersad Kajal Maharaj • Sibongile Mseleku Sindisiwe Zondo • Siya Mthethelel­i (Tazz) Nginda • Sizakele Zamaswazi Mokoena • Silindile Ndawonde Lynn Williems • Sunil Maharaj Jack Devnarain • Suleiman Rubbin Naidoo • Thabo Sfiso

Majola • Thandeka Yenziwe Sithole • Thando Thanda Gcwensa • Thu Sheleni Kaylin Soobramani­an • Vivek (kanaal kon nie verskaf nie) • Yenzekile Nyokozo Khambule • Zakithi Bhengu Nokubonga Khuzwayo • Zeldah Zahra Dada • Zimele (kanaal kon nie verskaf nie) • Zithulele Bhengu Raphael Griffiths

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa