Me­tro­po­li­sie kry 600 nu­we le­de

Volksblad - - Nuus - – Ma­rie­tjie Ge­ric­ke

Die Man­gaung-me­tro gaan 600 nu­we me­tro­po­li­sie­be­amp­tes kry, sê Ol­ly Mlam­le­li, die uit­voe­ren­de bur­ge­mees­ter.

Daar is reeds vroe­ër ’n nu­we me­tro­po­li­sie­hoof, Is­rael K­ga­ma­ny­a­ne, aan­ge­stel.

Mlam­le­li sê die eer­ste 100 re­kru­te sal in Ju­nie van­jaar aan­ge­stel en op­ge­lei word.

In Ja­nu­a­rie aan­staan­de jaar sal nog 200 in diens ge­neem word en in Ju­nie daar­na nog 200.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.