Nog ’n wen­ner, nog ’n kans op toets­kaart­jies

Volksblad - - Nuus -

Die voor­laas­te vraag in Volks­blad se kom­pe­ti­sie waar­in in­te­ke­na­re kaart­jies na die rug­by­toets tus­sen die S­pring­bok­ke en En­ge­land op 16 Ju­nie in Bloem­fon­tein kan wen, word van­dag ge­pu­bli­seer.

Om in­te­ke­na­re vir hul on­der­steu­ning te be­dank kan vyf van hul­le elk ’n dub­bel­kaart­jie na dié toets wen. ’n Vraag word el­ke dag, tot mô­re, in die koe­rant ge­vra. ’n Wen­ner sal vir el­ke dag aan­ge­wys word.

Om in te skryf, stuur die ko­de­woord, pa­le, ge­volg deur die dag se ant­woord, jou naam, van en die naam van die dorp of stad waar jy woon, voor mid­der­nag van­dag na 36403. Van­dag se vraag is:

Noem die naam van ’n Vry­sta­ter wat in die laas­te toets tus­sen die S­pring­bok­ke en En­ge­land in Bloem­fon­tein ge­speel het.

Net in­te­ke­na­re kan deel­neem en in­te­ken­nom­mers moet saam met die in­skry­wings ge­stuur word. As u nie dié nom­mer het nie, kry dit by 087 740 1065.

■ Dins­dag se wen­ner van ’n dub­bel­kaart­jie is Le­nie van der West­hui­zen van Bloem­fon­tein.

■ SMS’e kos R1,50. In­dien jy ’n SMS na 36403 stuur, gee jy Volks­blad in­ge­vol­ge wet toe­stem­ming om jou vir be­mar­kings­doel­ein­des te kon­tak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.