Baie be­stuur son­der lig­te

Volksblad - - Motors -

Hen­nie Pie­naar, Bell­vil­le

Ek ver­wys graag na E­rik Bur­ger van Bet­tys­baai se b­rief (Mo­tors, 24.05) waar­in hy re­a­geer op my b­rief (17.05) waar­in ek kla oor mo­to­ris­te wat, let wel, son­der lig­te op die paaie is.

Dalk het ek in my b­rief dit nie dui­de­lik ge­noeg uit­ge­spel dat ek be­doel het dit is don­ker nie, soos in nag, en des­on­danks ska­kel mo­tor­be­stuur­ders nie hul voer­tuie se lig­te aan nie.

E­rik ver­wys ook na lig­te aan­ska­kel in die dag. Be­doel hy nou wan­neer dit win­ter is, en sig ook dalk as ge­volg van die weer nie goed is nie? Na­tuur­lik is dit be­lang­rik om jou voer­tuig se lig­te aan te ska­kel vol­gens die om­stan­dig­he­de. As ek reg ont­hou, is/was die re­ël dat jy jou lig­te aan­ska­kel wan­neer die son sak?

Wat my ver­wy­sing na voer­tuie waar slegs een lig werk, be­tref, wil ek E­rik ver­se­ker dit is nié as ge­volg van lig­te wat te lank of on­no­dig ge­bruik word nie. Dit is bloot ’n feit dat die ei­e­naars óf wrak­ke ry óf glad nie be­wus is daar­van dat daar lig­te is wat nie werk nie.

’n Vriend van my wat van K­lerks­dorp is, kui­er in die Kaap.

Hy het ook op­ge­merk dat hy baie mo­tors sien wat son­der lig­te be­stuur word. Saans en snags, wan­neer dit don­ker is. Ver­al don­ker­kleu­ri­ge voer­tuie wat nie baie sig­baar is nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.