B­reinknoop

Volksblad - - Geklassifiseerd -

1. Vir wat­ter Suid-A­fri­kaan­se rug­by­span speel El­ton Jan­tjies?

2. Vol­tooi dit ti­tel van dié fliek: Big He­ro . . .

3. Wat is die ver­want­skap tus­sen Da­niel en S­te­phen Bald­win?

4. Was Car­ly Si­mon in ’n ver­hou­ding met War­ren Buf­fett of War­ren Be­at­ty?

5. Wat­ter een van die By­bel­se fi­guur Ja­kob se seuns Ben­ja­min, Jo­sef en Ru­ben was die oud­ste?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.