Van­dag wat was

Volksblad - - Geklassifiseerd -

C­lint Eas­t­wood, A­me­ri­kaan­se ak­teur en re­gis­seur, is 88. Co­lin Far­rell, Ier­se ak­teur, is 42.

107 jaar ge­le­de (1911): Die Ti­ta­nic word te wa­ter ge­laat. 57 jaar ge­le­de (1961): Suid-A­fri­ka word ’n re­pu­bliek bui­te die (B­rit­se) S­ta­te­bond, en die geld­een­heid ver­an­der van die B­rit­se pond na die rand. 13 jaar ge­le­de (2005): Die 92-ja­ri­ge A­me­ri­ka­ner Mark Felt word ont­mas­ker as “Deep Thro­at”, die bin­ne­per­soon wat in die Wa­ter­ga­te-skan­daal tot p­res. Ri­chard Nixon se val by­ge­dra het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.