Blo­kraai 13 653

Volksblad - - Geklassifiseerd -

Dwars:

5. Op­stan­de­ling 7. Van krag be­roof 8. Bi­o­skoop of rol­prent 9. In die rond­te draai 10. Sy kom eg­ter net in spro­kies voor 11. Gul­si­ge mens 12. Kwaad om­dat jy on­bil­lik be­han­del is 15. Een van die fiets­de­le wat glo kan “sing” 16. In ’n string sit 18. Lig­gaams­o­pe­ning 20. Be­vel van God 22. Met be­dek­te spot 23. Eie lof doen dit

Af:

1. Aan­help vo­ren­toe 2. Nie weg­laat nie 3. In die lug be­weeg 4. Ta­kies van ie­mand wat eet? 5. Rots­rant­jie 6. Klok­ke­spel 11. Dis glo vry 13. Neer­slag wat nat maak 14. G­ril 17. Hit­te uit­straal 18. Iets wat skry­wers wis­sel 19. Lid van ’n Suid-Rus­sie­se stam 21. Ge­set

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.