So­veel­ste Roos sal reeks teen Bok­ke mis­loop

Volksblad - - Sport -

Die sen­ter Ben Te’o (fo­to) sal En­ge­land se toer na Suid-A­fri­ka mis­loop na­dat hy ’n dy­spier­be­se­ring op­ge­doen het, sê die En­gel­se Rug­by­u­nie (RFU).

Die Ro­se se af­rig­ter, Ed­die Jo­nes, het drie ver­an­de­rings aan sy aan­vank­li­ke groep van 34 spe­lers aan­ge­bring om­dat die 31-ja­ri­ge Wor­ces­ter-spe­ler ’n klein o­pe­ra­sie moet on­der­gaan.

Die be­seer­de trio, Te’o, Ca­me­ron Red­path (knie) en Jack Wil­lis (knie), word deur Piers Fran­cis, Nat­han Hug­hes en die groen­tjie-heel­ag­ter Jason Wood­ward ver­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.