Sa­ru wil ver­haal van ‘swart rug­by’ in boek ver­tel

Volksblad - - Sport -

Daar is steeds baie men­se wat on­der die wan­in­druk ver­keer dat rug­by meest­al ’n vreem­de sport­soort vir swart Suid-A­fri­ka­ners is, maar dit kan dalk ver­an­der met die Suid-A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie (Sa­ru) wat be­plan om ’n om­vat­ten­de en­si­klo­pe­die daar­van saam te stel.

Die doel­wit is om swart rug­by – voor een­wor­ding in 1992 – te skets deur die pro­fie­le van 409 spe­lers. Dit sal swart en bruin spe­lers in­sluit.

Die ver­haal van klubs, tro­feë, ad­mi­nis­tra­teurs en fe­de­ra­sies sal ook ver­tel word en vol­gens Sa­ru se uit­voe­ren­de hoof, Ju­rie Roux, sal dié en­si­klo­pe­die ’n leem­te in die sto­rie van swart rug­by vul.

Sa­ru se er­fe­nis­be­stuur­der, dr. Hen­drik Sny­ders, sal die pro­jek lei en hoop op hulp van die pu­bliek.

Sa­ru het fi­nan­sie­ring van die Na­si­o­na­le Lo­te­ry vir die pro­jek ont­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.