K­ri­ti­ci kap S­ter­ling oor ta­toe­ëer­merk van ge­weer

Volksblad - - Sport -

Die En­gel­se sok­ker­spe­ler Ra­heem S­ter­ling het sy nu­we ta­toe­ëer­merk van ’n aan­vals­ge­weer ver­de­dig na­dat groe­pe wat ’n veld­tog teen vuur­wa­pens voer, dit as “walg­lik” be­skryf het.

Dié Man­ches­ter Ci­tydoel­skie­ter het Dins­dag ’n fo­to op Instagram ge­plaas waar hy saam met En­ge­land oe­fen vir die Wê­reld­be­ker­toer­nooi.

Die ta­toe­ëer­merk op sy reg­ter­been is dui­de­lik sig­baar.

“My pa is dood­ge­skiet toe ek twee jaar oud was. Ek het my­self be­lo­we ek sou nooit aan ’n ge­weer raak nie,” het S­ter­ling ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.